Hoe om jou ware doel en roeping in die lewe te vind

Wat op aarde doen ek hier?

‘n Pa skryf aan sy kinders hoe om hulle ware doel en roeping in die lewe te vind. Dit is egter nie slegs op sy kinders van toepassing nie, maar op elke mens op aarde. Hierdie webblad kan ook vir jou van lewensveranderende betekenis wees!

Deel hierdie boodskap met jou vriende:

© Kopiereg 2015 Scripture Educational Programs
Alle regte voorbehou.